Gratis Slimfoon applikasie  
17:59:03 ---Day: 1
Sarina Frauenstein en Esmarie Yssel Klankkoerant – Aanduitgawe 16:00 – 18:45
LUISTER AANLYN:
DSTV Radio Kanaal:887  

ALLERLEI

PANEELGESPREK: WATERPROBLEME IN SUID-AFRIKA – 27 SEPTEMBER 2017

Sarina Frauenstein gesels met Leon Basson, DA Skadu-minister  van Water en Sanitasie en lid van Parlement en Julius Kleynhans, Portefeule Direkteur vir Water en Omgewingsake by OUTA, oor die waterprobleme in Suid-Afrika

Laai Af

KUIERKOMBUIS – 22 SEPTEMBER 2017

Dine v Zyl skryf oor ‘n Man wat kan braai; Toetskombuis:  Hoenderpastei met Cheddarkaaskors; Sojavleis geskryf deur Christa vd Berg; Karen Hart gesels oor haar kos loopbaan

Laai Af

PANEELGESPREK: KPMG – 20 SEPTEMBER 2017

Verskeie groot maatskappye heroorweeg hul verwantskap met KPMG Suid-Afrika. In hierdie paneelegesprek word hierdie saak deurgetrap…

Laai Af

PANEELGESPREK: TOEKOMS VAN DIE MYNSEKTOR– 13 SEPTEMBER 2017

Die mynsektor is een van Suid-Afrika se belangrikste ekonomiese sektore. Gideon du Plessis, hoofsekretaris van Solidariteit en Hendrik Schimdt, DA adjunk-skaduminister van Minerale hulpbronne, gesels met Sarina Frauenstein oor die toekoms van die bedryf.

Laai Af