Gratis Slimfoon applikasie  
04:00:24 ---Day: 1
Karen Zeelie Deurnag: 00:00 – 05:00
LUISTER AANLYN:
DSTV Radio Kanaal:887  

ALLERLEI

DOODLOOPSPORE – 6 APRIL 2018

Die Loerie in die woud. Die verdwynings in die Suid Kaap. Een opgelos, een gedeeltelik opgelos en een steeds ‘n geheim…Wouter Botes volg die Doodloopspore…

Laai Af

OGGENDKUIER MET ELSJE – 10 APRIL 2018

Hoe kan jy slimmer wees,  vinniger dink en beter onthou?  Elsje gesels met Dalena van der Westhuizen van BrainRX om meer oor die werking van die brein uit te vind: BrainRx – (012) 345 1541 / 0824488221

Laai Af

MIDDAG KUIER MET MD – 29 MAART 2018

In MD se kuierprogram word daar gesels oor nuwe tegnologie wat dit moontlik maak om kanker op ‘n nuwe manier in die toekoms te behandel.

Laai Af

OGGENDKUIER MET ELSJE – 26 MAART 2018

In Oggendkuier gesels Elsje met ‘n Sassa verteenwoordiger oor Sassa aangeleenthede…Kontakbesonderhede:( 012 400 2000) Skakelbord); NichoM@sassa.gov.zawww.sassa.gov.za

Laai Af