01:34:24 ---Day: 1
Karen Zeelie Deurnag: 00:00 – 05:30
LUISTER AANLYN:
DSTV Radio Kanaal:887  

ALLERLEI

PANEELGESPREK: TOEKOMS VAN DIE MYNSEKTOR– 13 SEPTEMBER 2017

Die mynsektor is een van Suid-Afrika se belangrikste ekonomiese sektore. Gideon du Plessis, hoofsekretaris van Solidariteit en Hendrik Schimdt, DA adjunk-skaduminister van Minerale hulpbronne, gesels met Sarina Frauenstein oor die toekoms van die bedryf.

Laai Af

PANEELGESPREK: SUID–AFRIKA WAT NOU?? – 6 SEPTEMBER 2017

Wat gaan met Suid-Afrika gebeur na afloop van die ANC se presidentsverkiesing in Desember? Connie Mulder, Hoof van Solidariteit se Navorsingsinstituut, Andries Cornelissen, Nuusredakteur van ENCA en Dr Theuns Eloff –direkteur van die FW de Klerk stigting deel hulle indrukke

Laai Af

PANEELGESPREK: AFRIKAANSE VERMAAKLIKHEIDSBEDRYF – 30 AUGUSTUS 2017

Die Afrikaanse vermaaklikeidsbedryf groei jaarliks en word wyd ondersteun. Sarina Frauenstein gesels met Danie Bester, Filmvervaardiger van The Film Factory, Hannes Brummer, akteur en komediant, Ilza Roggeband, mediakenner, skrywer en verslaggewer en Paolo Azevedo, musiekvervaardiger by Coleske Artists.

Laai Af

KUIERKOMBUIS – 25 AUGUSTUS 2017

Kremetart – inligting en gebruike; Toetskombuis : Ontbytbroodjie; Geurige speserye; Dine van Zyl gesels oor haar kospad – van Potjiekos – Potkos&Potpraatjies

Laai Af