fbpx

KLANKKOERANT LANDBOU – 19 FEBRUARIE 2019

Deur on Februarie 20, 2019

  • Boere in Mpumalanga word gemaan teen ‘n ongewone vorm van besetting so voor die algemene verkiesing wat oor sowat twee-en-‘n-half maande gaan plaasvind. Om vir ons die verhaal te vertel, gesels ons met die Streeksbestuurder, Oosstreek van TLU SA in Ermelo, Danie du Plessis
  • Ons berig ook oor die skokkende aankondiging deur Sjina dat hulle nie verder wol uit Suid-Afrika gaan invoer nie, as gevolg van die uitbreking van Bek- en Klouseer in Limpopo. Dit het nou reeds gelei tot die uitstel van die wolveiling wat vandeesweek in Port Elizabeth sou plaasvind. Vir meer perspektief hierop praat ons met die Hoofbestuurder van die Nasionale Wolkwekersvereniging, Leon de Beer.
  • En ons hoor van ‘n inligtingsgesprek oor grondhervorming by die Bloekomspruit Boeresaal op 21 Februarie – ‘n Grondberaad gelei deur die Bloekomspruitboerevereniging, in samewerking met Agri Gauteng en Agri SA. Aan die woord is die President van Agri Gauteng, Dr Willem Pretorius.

Laai hier af

Lêer Beskrywing Lêergrootte
mp3 LANDBOU-190219 17 MB

Laat 'n boodskap

Laat ń boodskap

Jou e-pos adres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde is gemerk *



Current track

Title

Artist