Middag met MD

Md gesels met Valentyn van der Merwe van SOS oor nuwe vakgebiede soos robotika

MD gesels met Leandi Brasler oor Boeliegedrag in skole

Ons gesels oor Cholestrol met Ansie Hartman

MD gesels met Dr. Etienne Venter – Laerskool Unika in Randburg.

Carien Bloem van Afriforum, gesels oor Monumentale Cantus

Spreker (in die ateljee): Stella de Kock – Projekbestuurder By Tell (Transplant Education for Living Legacies, ‘n nie-winsgewende organisasie wat fokus daarop om die publiek asook mediese personeel in te lig oor die noodsaaklikheid van orgaanskenking.

MD gesels met Dr Danie Brink oor hoekom sekere skoolhoofde beter as ander presteer

Johan Kruger van die SAOU vertel ons meer oor die implikasie van die wettiging van dagga op skole.

Daan Potgieter is die uitvoerende hoof van die AON en daar word gesels oor die behoud van Afrikaans in skole

MD gesels met Dr Anke Brand oor internetverslawing


Current track

Title

Artist