fbpx

AAND-ATELJEEDIENS – 7 JULIE 2019

Deur on Jul 7, 2019

Ds Nico Rautenbach verbonde aan die Afrikaanse Protestantse Kerk lees uit Genesis 17 vers 1 tot 14 en vers 24 tot 27 asook Galasiërs 3 vers 6 tot 29, Sondag 27 van die Heidelbergse Kategismes word behandel vraag en antwoord 72 tot 74; ons sing Psalm 48 vers 1 en 5  /  Liedboek Ges 508 vers 1 en 2

Laai hier af

Lêer Beskrywing Lêergrootte
mp3 AAD-190707 53 MB

Laat 'n boodskap

Laat ń boodskap

Jou e-pos adres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde is gemerk *



Current track

Title

Artist