AAND-ATELJEEDIENS – 5 MEI 2019

Deur on Mei 5, 2019

Ds Pieter Le Roux van die Gereformeerde Kerk Wonderboom – Poort lees uit Handelinge 1 vers 1 tot 14, Sondag 18 van die Heidelbergse Kategismes vraag en antwoord 46 tot 49 word behandel; Ons sing Psalms 2 vers 1 en 6 en Psalm 47 vers 1 en 4

Laai hier af

Lêer Beskrywing Lêergrootte
mp3 AAD-190505 46 MB

Laat 'n boodskap
  1. M   On   Mei 6, 2019 at 2:29 pm

    Waarom kan daar nie na die diens geluister word nie? Die Hennennmann uitsaaitoring is alreeds so swak dat dit ‘n mens dwing om na programme aanlyn te luister. Dis uiters swak diens van Pretoria FM af. Dit lyk regtig of niemand omgee nie. My landlyn nommer is: 057-3534961.

  2. Christa van Niekerk   On   Mei 13, 2019 at 9:05 am

    Dagsê Pretoria FM, ek wil net gou hoor, die Sondagoggenddiens van 12 Mei deur Ds Koos Nel, Haakdoorngemeente, ek weet nou nie of ek teen my ooglede vaskyk nie, ek merk hom nie. Moet dit dalk nog gelaai word op die program?
    Liefde groete

Laat ń boodskap

Jou e-pos adres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde is gemerk *



Lees verder

Current track

Title

Artist