fbpx

AAND-ATELJEEDIENS – 21 JULIE 2019

Deur on Jul 21, 2019

Ds Nico Rautenbach verbonde aan die Afrikaanse Protestantse Kerk lees Johannes 6 vers 38 tot 59 /  Lukas 22 vers 7 tot 20  / 1 Kor 11 vers 20 tot 29.  Sondag 29 van die Heidelbergse Kategismes word behandel vraag en antwoord 78 en 79; Ons sing Liedboek 184  /  LB 563

Laai hier af

Lêer Beskrywing Lêergrootte
mp3 AAD-190721 49 MB

Laat 'n boodskap
  1. Sybrand   On   Jul 21, 2019 at 9:43 am

    Baie mooi leersame preek van vanoggend, N G Kerk Kroonstad. Hoe kan ek dit weer luister en vir ander aanstuur? Dankie en seën groete Sybrand, Nooitgedagr, Sutherland

    • Karen   On   Jul 23, 2019 at 9:52 am

      Beste Sybrand

      U is welkom om die program gratis af te laai. Om ‘n program af te laai, die volgende: Ons vind Chrome werk die beste
      METODE
      • Gaan in op http://www.pretoriafm.co.za
      • Soek WEBGREPE
      • Soek SONDAGEREDIENSTE of OGGENDOORDENKINGS
      • Soek die betrokke program wat u wil aflaai en klik op die opskrif om oop te maak
      • Klik op rooi program onder die “Laai hier af” aanwyser
      • As bg nie werk nie, klik op die drie kolletjies langs die swart speelbalkie vir aanlyn luister. Kies dan die “download”

      Laat weet gerus as u nie regkom nie, ek help graag…
      Groete Karen Zeelie

Laat ń boodskap

Jou e-pos adres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde is gemerk *



Current track

Title

Artist