AAND-ATELJEEDIENS – 14 APRIL 2019

Deur on Apr 14, 2019

Emeritus Ds Gert Olivier verbonde aan die Nederduitch Gereformeerde Kerk Crosby lees uit Johannes 19 vers 1 tot 6, Sondag 15 van die Heidelbergse Kategismes vraag en antwoord 37, 38 en 39 word behandel; Ons luister na Lofsing die Heer, buig voor hom neer en Aanskou die Heiland, sien die kruis.

Laai hier af

Lêer Beskrywing Lêergrootte
mp3 AAD-190414 46 MB

Laat 'n boodskap

Laat ń boodskap

Jou e-pos adres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde is gemerk *



Lees verder

Current track

Title

Artist